True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe

True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe by JacPod

JacPod

True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe vertel die ware verhale en intrigues agter van Suid-Afrika se mees berugte en skokkende misdade ooit. Dié episodes het meer inligting wat op spesifiek die slagoffers fokus. Hier hoor jy meer oor die stories wat jy gedink het jy ken. Die episodes is nagevors, geskryf en vervaardig deur Nicole Engelbrecht vir haar gewilde True Crime South Africa reeks. Dit word oorvertel in Afrikaans deur JacarandaFM se Gerda de Sousa.

Categories: Society & Culture

Listen to the last episode:

Krugersdorp het Suid-Afrika in 2019 geskok toe 'n bisarre storie aan die lig gekom het oor die moorde op 11 mense in dié gebied aan die Wes-Rand. Ses inwoners is skuldig bevind dat hulle 'n terreur bewind gevoer en die moorde gepleeg het in die naam van Christenskap, satanisme, jaloesie en geldsug. Gerda de Sousa vertel dié ware misdaad verhaal in die sesde episode van True Crime South Africa - die Afrikaanse weergawe...

Previous episodes

  • 23 - Die Krugersdorp-moordenaars 
    Thu, 17 Nov 2022
  • 22 - Die verdwyning van Natasha Viljoen 
    Mon, 10 Oct 2022 - 0h
  • 21 - Die onheil van die reeksmoordenaar genaamd Moses Sithole 
    Mon, 26 Sep 2022
  • 20 - Die Griekwastad Moorde 
    Mon, 12 Sep 2022
  • 19 - Die Engel van Vanderbijl 
    Tue, 30 Aug 2022 - 0h
Show more episodes

More New Zealander society & culture podcasts

More international society & culture podcasts

Choose podcast genre